Register with Carmichael UK today

Welcome South Africans!

Vanaf die Millennium Dome tot vandag projekte, Suid- Afrikaners word goed gerespekteer in die UK Siviel Ingeneurswese mark, veral in die uitset veld.

 

Baie ingeneurs, wat so ver terug as Januarie 1999 begin werk het ,is nou goed deel van die familie. Dit is ons doel om die beste mense in die industrie te werf en te plaas by ons kliente in die vryskut of permanente mark.

 

CarmichaelUK erken dat die sukses van ons besigheid toe geskryf kan word deur die harde werk van ons kontrakteurs.Ons wardeer die bydrae van elke individu en streef om n venootskap te stig,waar alby partye baat. Ons streef altyd om eerlike praktiese advies te gee.